Welcome to Bride Ministries!

Bride Ministries is a Community of believers who follow a Prophetic Biblical Lifestyle. We believe in the God of Abraham, Isaac and Jacob and follow in the footsteps of our Messiah, believing in the power of the Holy Spirit, from Genesis up to His Second Coming.  Bride Ministries believe that Father wants His Body (here on earth) to prepare herself as a bride, in having a living relationship with Him - spotless and completely surrendered to her First Love, Y’shua/Jesus.

Bride Ministries wants to help prepare every believer for this daily walk with YHWH, in order for His Name to be glorified, as we actively show His love (and grace) and obey His Instructions. We want to act on the Call of our Messiah to take this message to the Nations. Bride Ministries recognizes that we are grafted into the Olive Tree (YHWH's people) and we pray for the peace of Jerusalem.

Bride Ministries is 'n Gemeenskap van Gelowiges wat 'n Profetiese Bybelse leefstyl volg. Ons glo in die God van Abraham, Isak en Jakob, volg in die voetstappe van ons Messias en glo in die Krag van die Heilige Gees, vanaf Genesis tot en met Sy Tweede Koms. Bride Ministries glo Vader se begeerte is dat Sy Liggaam (hier op aarde), haarself sal voorberei as bruid, deur 'n lewende verhouding met Hom te he - vlekkeloos en totaal en al oorgegee aan haar Eerste Liefde, Y’shua/Jesus.

Bride Ministries is daarop uit om elke gelowige te help in hul daaglikse wandel saam met YHWH, met die doel om Sy Naam te verheerlik, terwyl ons Sy liefde (en genade) aktief bewys en in gehoorsaamheid aan Sy Opdragte leef.  Ons wil reageer op die oproep van die Messias om hierdie boodskap na die Nasies te neem.  Bride Minsitries erken die feit dat ons inge-ent is by die Olyfboom (volk van YHWH) en ons beywer ons om te bid vir die Vrede van Jerusalem.

SHALOM

Some New Pictures!

0050 0049 0048 0047 0046 0045 0044

Announcements